blindemolletjie [boodskap #133746] |
Fri, 25 September 2020 18:05 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
blindemolletjie
Afbreking: blin•de•mol•le•tjie
Selfstandige naamwoord: blindemolletjie
Meervoud: –
Betekenis:
• Kinderspeletjie waar 'n speler wat geblinddoek is die ander probeer vang.
Gebruik:
• In blindemolletjie word die "mol" se oë toegebind en in die ronde gedraai terwyl die ander in die kamer wegkruip.
Sinoniem:
• blindemannetjie
Vertaling:
Engels: blind man's buff
Nederlands: blindemannetje
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|