raakskerm [boodskap #133743] |
Fri, 25 September 2020 14:37 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
raakskerm
Afbreking: raak•skerm
Samestelling: raak + skerm
Selfstandige naamwoord: raakskerm
Meervoud: raakskerms
Verkleinwoord: raakskermpie
Meervoud van verkleining: raakskermpies
Betekenis:
• Die skerm van 'n rekenaar, selfoon of tablet waaraan 'n mens kan vat of waarop 'n mens met 'n stilus kan skryf om instruksies in te voer.
Gebruik:
• 'n Raakskerm vertoon nie net inligting nie, maar kan waarneem as iemand met 'n vinger daarop druk, teken of 'n knyp-aksie uitvoer.
Vertaling:
Engels: touch screen
Nederlands: aanraakscherm
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|