Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » divergeer
divergeer [boodskap #133742] Fri, 25 September 2020 14:18
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
divergeer
Afbreking: di•ver•geer


Werkwoord: divergeer
Verlede tyd: het gedivergeer

Betekenis:
• Uit mekaar gaan; uiteenloop.

Gebruik:
• 'n Konkawe lens sal ligstrale divergeer sodat hulle al verder weg van mekaar af beweeg.

Antoniem:
• konvergeer

Afgelei:
• divergensie

Vertaling:
Engels: to diverge
Nederlands: divergeren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: konvergeer
Volgende onderwerp: raakskerm
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 00:40:35 UTC 2025