Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » konvergeer
konvergeer [boodskap #133741] Fri, 25 September 2020 13:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
konvergeer
Afbreking: kon•ver•geer


Werkwoord: konvergeer
Verlede tyd: het gekonvergeer

Betekenis:
• In een punt saamkom.

Gebruik:
• 'n Konvekse lens sal ligstrale konvergeer en dit op 'n spesifieke punt fokus.

Antoniem:
• divergeer

Vertaling:
Engels: to converge
Nederlands: convergeren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: fokus
Volgende onderwerp: divergeer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 01:00:20 UTC 2025