doerine [boodskap #133739] |
Fri, 25 September 2020 10:41 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
doerine
Afbreking: doe•ri•ne
Selfstandige naamwoord: doerine
Meervoud: –
Betekenis:
• 'n Siekte onder perde en donkies, veroorsaak deur Trypanosoma equiperdum, wat deur omgang versprei.
Gebruik:
• Hoewel doerine nog wydverspreid is, skyn dit tog of die voorkoms aan die afneem is.
Afgelei:
• slapsiekte
Vertaling:
Engels: dourine, covering sickness
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|