Re: Mooi so PW [boodskap #13840] |
Thu, 16 April 1998 00:00 |
Ding!
Boodskappe: 320 Geregistreer: December 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
@igs.net wrote:
> Selfs
> in Cambodia het die Khmer Rouge
> self uiteindelik vir Pol Pot voor
> die hof gedaag en hom geisoleer.
>
>
Nonsens. Pol Pot het "gesterf" aan 'n hartaanval. Hy was nie na aan 'n
hof gewees nie. Lyk my al julle kanadese is bietjie agter met die nuus?
|
|
|
Re: Mooi so PW [boodskap #13855 is 'n antwoord op boodskap #13840] |
Fri, 17 April 1998 00:00 |
G.B.
Boodskappe: 2173 Geregistreer: May 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Kobus Brits" writes:
> Dit vat 'n man om voet Mooi so my oom,jy het wonders vir
> hierdie land verrig
Ja, hy en sy apartheidsvarke het
eiehandig die Afrikaner se naam
so beswadder dat dit eeue sal
neem voor ons naam weer skoon is.
Maar toemaar, sy ou belaglike ou
gesig en glimlag polariseer mense
nou - Afrikaners sien die skorrie-
morrie wat hul aangehang het en
wonder hoekom hulle dit nie tevore
besef het nie. Hier in Kanada
bemoedig dit my dat sy aanklaer
(so lees ek in die koerant hier)
'n Afrikaanse naam het. Ek hoop
hulle sit hom in die tronk. Selfs
in Cambodia het die Khmer Rouge
self uiteindelik vir Pol Pot voor
die hof gedaag en hom geisoleer.
|
|
|