bedreiging [boodskap #133737] |
Fri, 25 September 2020 10:13 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bedreiging
Afbreking: be•drei•ging
Selfstandige naamwoord: bedreiging
Meervoud: bedreiginge, bedreigings
Verkleinwoord: bedreiginkie
Meervoud van verkleining: bedreiginkies
Betekenis:
• 'n Moontlike risiko of gevaar.
Gebruik:
• As die bere met rus galaat word, is hulle normaalweg nie 'n bedreiging vir mense nie.
Afgelei:
• doodsbedreiging
• terrorismebedreiging
Spelfout:
• bedryging
Vertaling:
Engels: threat, menace
Nederlands: bedreiging
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|