normaallyn [boodskap #133733] |
Fri, 25 September 2020 07:25 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
normaallyn
Afbreking: nor•maal•lyn
Samestelling: normaal + lyn
Selfstandige naamwoord: normaallyn
Meervoud: normaallyne
Betekenis:
• Denkbeeldige lyn wat 'n 90° hoek met die oppervlak van 'n figuur maak.
Gebruik:
• Die normaallyn is die kortste afstand vanaf 'n gegewe punt tot by 'n figuur.
Sinoniem:
• loodlyn
Antoniem:
• raaklyn
Vertaling:
Engels: perpendicular line
Nederlands: loodlijn
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|