Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » peetoom
peetoom [boodskap #133728] Thu, 24 September 2020 20:28
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
peetoom
Afbreking: peet•oom
Samestelling: peet + oom


Selfstandige naamwoord: peetoom
Meervoud: peetooms
Verkleinwoord: peetoompie
Meervoud van verkleining: peetoompies

Betekenis:
• 'n Man wat beloof het om na 'n kind om te sien as sy ouers nie meer daartoe in staat is nie.

Gebruik:
• Ek en my peetoom gaan die naweek visvang.

Sinoniem:
• peetpa
• peetvader

Antoniem:
• peettante

Vertaling:
Engels: godfather
Nederlands: peetoom, peter

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verlate
Volgende onderwerp: peetpa
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 00:59:45 UTC 2025