Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » minnaar
minnaar [boodskap #133726] Thu, 24 September 2020 19:20
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
minnaar
Afbreking: min•naar


Selfstandige naamwoord: minnaar
Meervoud: minnaars
Verkleinwoord: minnaartjie
Meervoud van verkleining: minnaartjies

Betekenis:
• Man wat in 'n liefdesverhouding met 'n vrou is.

Gebruik:
• Sy het saam met haar minnaar weggeloop.

Sinoniem:
• beminde
• geliefde
• vryer

Antoniem:
• minnares (vroulik)

Vertaling:
Engels: lover
Nederlands: minnaar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ontferm
Volgende onderwerp: verlate
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 01:07:39 UTC 2025