Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ontferm
ontferm [boodskap #133725] Thu, 24 September 2020 19:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
ontferm
Afbreking: ont•ferm


Werkwoord: ontferm
Verlede tyd: het ontferm

Betekenis:
• Medelye betoon en versorg of hulp verleen.

Gebruik:
• Sy het haar oor die wegloperkat ontferm.

Afgelei:
• ontferming

Vertaling:
Engels: to pity, have mercy upon
Nederlands: ontfermen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verhuising
Volgende onderwerp: minnaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 01:11:36 UTC 2025