verhuising [boodskap #133724] |
Do, 24 September 2020 18:56 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
verhuising
Afbreking: ver•hui•sing
Selfstandige naamwoord: verhuising
Meervoud: v, verhuisings
Betekenis:
• Van huis verander; na 'n ander woning trek.
Gebruik:
• Verhuising kan 'n traumatiese ervaring vir kinders wees.
Afgelei:
• verhuisingskontrakteur
Vertaling:
Engels: change place of habitation, move
Nederlands: verhuizing
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|