Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » woeker
woeker [boodskap #133719] Thu, 24 September 2020 18:01
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
woeker
Afbreking: woe•ker


Werkwoord: woeker
Verlede tyd: het gewoeker

Betekenis:
• Voordeel soek; geleenthede najaag.

Gebruik:
• Die regering woeker en knoei met die tenders.

Spreekwoord:
• Jy moet met jou talente woeker. [Jou gawes so goed as moontlik gebruik.]

Afgelei:
• woekeraar
• woekergeleentheid
• woekerhandel
• woekering
• woekerrente
• woekerwins
• woekery

Vertaling:
Engels: to practise usury, exert oneself
Nederlands: woekeren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verrek
Volgende onderwerp: kleurloos
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 01:11:06 UTC 2025