Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » dweep
dweep [boodskap #133717] Thu, 24 September 2020 15:27
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
dweep
Afbreking: dweep


Werkwoord: dweep
Verlede tyd: het gedweep
Teenwoordige deelwoord: dwepend

Betekenis:
• Fanaties wees. Oordrewe gevoelens van bewondering, verering, liefde, ensovoorts koester.

Gebruik:
• Ignoreer hom, hy is van nature daartoe geneig om te dweep.

Afgelei:
• dweepagtig
• dweepsiek
• dweepster
• dweepsug
• dweepsugtig
• dweper
• dwepery

Vertaling:
Engels: to be fanatical, gush, enthuse
Nederlands: dwepen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: optika
Volgende onderwerp: verrek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 00:49:01 UTC 2025