Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » benadeel
benadeel [boodskap #133713] Do., 24 September 2020 12:04
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25955
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
benadeel
Afbreking: be•na•deel


Werkwoord: benadeel
Verlede tyd: het benadeel
Teenwoordige deelwoord: benadelend, benadelende
Verlede deelwoord: benadeelde

Betekenis:
• Om iets of iemand skade te berokken of nadeel te bring.

Gebruik:
• Sal jy iemand benadeel om iemand anders te bevoordeel?

Antoniem:
• bevoordeel

Afgelei:
• benadeelde
• benadeling

Vertaling:
Engels: to harm, wrong, injure
Nederlands: benadelen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ontlading
Volgende onderwerp: bevoordeel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Jul. 30 05:56:44 UTC 2026