benadeel [boodskap #133713] |
Thu, 24 September 2020 12:04 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
benadeel
Afbreking: be•na•deel
Werkwoord: benadeel
Verlede tyd: het benadeel
Betekenis:
• Iets of iemand skade berokken of nadeel bring.
Gebruik:
• Sal jy iemand benadeel om 'n ander te bevoordeel?
Antoniem:
• bevoordeel
Afgelei:
• benadeelde
• benadeling
Vertaling:
Engels: to harm, wrong, injure
Nederlands: benadelen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|