ontlading [boodskap #133712] |
Thu, 24 September 2020 11:04 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ontlading
Afbreking: ont•la•ding
Selfstandige naamwoord: ontlading
Meervoud: ontladings
Betekenis:
• Die verligting van spanning en uiting van emosionele energie.
• (fisika) Die skielike vloei van gelaaide deeltjies tussen twee elektries-gelaaide voorwerpe.
Gebruik:
• Musiek bied die geleentheid vir emosionele ontlading.
• 'n Weerlig is die elektriese ontlading tussen wolke of tussen wolke en die grond.
Afgelei:
• ontladingswoord
Vertaling:
Engels: unloading, discharge
Nederlands: ontlading
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|