ontbrand [boodskap #133711] |
Thu, 24 September 2020 09:09 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ontbrand
Afbreking: ont•brand
Werkwoord: ontbrand
Verlede tyd: het ontbrand
Betekenis:
• Om vlam te vat.
Gebruik:
• 'n Materiaal ontbrand as dit so warm word dat dit begin rook, daar vlamme ontstaan en die materiaal aan die brand raak.
Afgelei:
• ontbranding
Vertaling:
Engels: to ignite, take fire, burst into flames
Nederlands: ontbranden
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|