straling [boodskap #133710] |
Thu, 24 September 2020 09:01 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
straling
Afbreking: stra•ling
Selfstandige naamwoord: straling
Meervoud: –
Betekenis:
• Die uitstuur (emissie) van energie as elektromagnetiese golwe of subatomiese deeltjies.
Gebruik:
• Straling verwys na die uitstraling van energie, soos lig, warmte, radiogolwe, mikrogolwe, X-strale, radar, ensovoorts.
Afgelei:
• gammastraling
• stralingsenergie
• stralingsgevaar
• ultravioletstraling
Sinoniem:
• radiasie
Vertaling:
Engels: radiation
Nederlands: straling
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|