Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » deurlaat
deurlaat [boodskap #133705] Wed, 23 September 2020 18:02
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
deurlaat
Afbreking: deur•laat
Samestelling: deur + laat


Werkwoord: laat deur, deurlaat
Verlede tyd: het deurgelaat

Betekenis:
• Om toegang tot iets, of deurgang deur iets moontlik te maak of toe te laat.

Gebruik:
• Die krimineel is by die grens voorgekeer en nie deurgelaat nie.

Antoniem:
• verhinder

Afgelei:
• deurlaatbaar
• deurlating

Vertaling:
Engels: to let through, allow to pass
Nederlands: doorlaten

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: resistor
Volgende onderwerp: ondeursigtig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 00:38:24 UTC 2025