resistor [boodskap #133704] |
Wed, 23 September 2020 17:50 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
resistor
Afbreking: re•sis•tor
Selfstandige naamwoord: resistor
Meervoud: resistors
Verkleinwoord: resistortjie
Meervoud van verkleining: resistortjies
Betekenis:
• 'n Elektriese komponent in 'n stroombaan wat ladingsvloei teenstaan.
Gebruik:
• 'n Resistor''' bied weerstand teen elektriese stroom en veroorsaak 'n spanningsval tussen sy terminale in ooreenstemming met Ohm se wet.
Sinoniem:
• weerstand
Vertaling:
Engels: resistor
Nederlands: weerstand
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|