retina [boodskap #133703] |
Wed, 23 September 2020 17:43 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
retina
Afbreking: re•ti•na
Selfstandige naamwoord: retina
Meervoud: retinas
Verkleinwoord: retinatjie
Meervoud van verkleining: retinatjies
Betekenis:
• Die binneste lagie aan die agterkant van die oogbal wat uit ligsensitiewe selle bestaan.
Gebruik:
• Die retina bestaan uit reseptororgaantjies, wat as keëltjies en stafies bekend staan.
Sinoniem:
• netvlies
Afgelei:
• retinaal
• retinale
Vertaling:
Engels: retina
Nederlands: retina
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|