Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » dagsê
dagsê [boodskap #133693] Wed, 23 September 2020 12:23
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
dagsê
Afbreking: dag•sê
Samestelling: dag + sê


Tussenwerpsel: dagsê

Betekenis:
• Uitroep om iemand te groet.

Gebruik:
Dagsê, hoe gaan dit vandag?

Sinoniem:
• awê
• hallo
• dag

Verwant:
• goeie môre
• goeie middag
• goeie naand

Vertaling:
Engels: hello
Nederlands: hallo

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bôgom
Volgende onderwerp: vyl
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 01:03:04 UTC 2025