parallelstroombaan [boodskap #133691] |
Wed, 23 September 2020 11:55 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
parallelstroombaan
Afbreking: pa•ral•lel•stroom•baan
Samestelling: parallel + stroombaan
Selfstandige naamwoord: parallelstroombaan
Meervoud: parallelstroombane
Betekenis:
• 'n Stroombaan wat meer as een pad voorsien vir die elektriese stroom om deur te vloei.
Gebruik:
• Wanneer meer resistors of gloeilampies in 'n parallelstroombaan geskakel word, neem die totale stroomsterkte toe, omdat die totale weerstand afneem.
Sinoniem:
• parallelle stroombaan
Antoniem:
• seriestroombaan
Vertaling:
Engels: parallelstroombaan
Nederlands: parallelstroombaan
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|