seriestroombaan [boodskap #133690] |
Wed, 23 September 2020 11:51 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
seriestroombaan
Afbreking: se•rie•stroom•baan
Samestelling: serie + stroombaan
Selfstandige naamwoord: seriestroombaan
Meervoud: seriestroombane
Betekenis:
• 'n Stroombaan wat slegs een pad voorsien vir die elektriese stroom om deur te vloei.
Gebruik:
• Die stroom vloei oral in 'n seriestroombaan met dieselfde sterkte, omdat daar slegs een roete is.
Sinoniem:
• seriële stroombaan
Antoniem:
• parallelstroombaan
Vertaling:
Engels: serial circuit
Nederlands: serieel circuit
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|