Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » troffel
troffel [boodskap #133689] Wed, 23 September 2020 11:37
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Troffels.
Troffels.
troffel
Afbreking: trof•fel


Selfstandige naamwoord: troffel
Meervoud: troffels
Verkleinwoord: troffeltjie
Meervoud van verkleining: troffeltjies

Betekenis:
• 'n Driekantige plat grafie met 'n handvatsel waarmee gemessel word.

Gebruik:
• Die bouer pleister die mure met 'n pleisterplank en 'n troffel.

Vertaling:
Engels: trowel
Nederlands: troffel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: geskenkbewys
Volgende onderwerp: seriestroombaan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 23:59:31 UTC 2025