geskenkbewys [boodskap #133688] |
Wo, 23 September 2020 11:28 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
geskenkbewys
Afbreking: ge•skenk•be•wys
Samestelling: geskenk + bewys
Selfstandige naamwoord: geskenkbewys
Meervoud: geskenkbewyse
Verkleinwoord: geskenkbewysie
Meervoud van verkleining: geskenkbewysies
Betekenis:
• Bewys van betaling wat aan iemand geskenk word, sodat die skenker self iets vir die aangeduide bedrag kan uitsoek.
Gebruik:
• Bederf iemand spesiaal met 'n geskenkbewys van ons winkel wat ook aanlyn gebruik kan word.
Vertaling:
Engels: gift voucher
Nederlands: geschenkbon, cadeaubon
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|