reglynig [boodskap #133685] |
Tue, 22 September 2020 20:44 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
reglynig
Afbreking: reg•ly•nig
Byvoeglike naamwoord: reglynig
Attributief: reglynige
Betekenis:
• Met reguit lyne, sonder boë of uitsonderings.
Gebruik:
• Verandering vind nie reglynig plaas nie, maar in spronge en ook nie altyd in dieselfde rigting nie.
Sinoniem:
• lineêr
• lynvormig
Vertaling:
Engels: rectilinear
Nederlands: rechtlijnig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|