Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vlambaar
vlambaar [boodskap #133683] Tue, 22 September 2020 19:40
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
vlambaar
Afbreking: vlam•baar


Byvoeglike naamwoord: vlambaar
Vergrotende trap: vlambaarder
Oortreffende trap: vlambaarste
Attributief: vlambare
Partitief: vlambaars

Betekenis:
• Wat maklik aan die brand kan slaan; in vlamme kan uitbars.

Gebruik:
• Magnesium is vlambaar en brand teen 'n temperatuur van ongeveer 2200 °C.

Sinoniem:
• brandbaar
• ontvlambaar

Antoniem:
• brandbestand
• onontvlambaar
• vuurvas

Afgelei:
• vlambaarheid

Vertaling:
Engels: flammable
Nederlands: vlambaar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: stimuleer
Volgende onderwerp: skakelaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 23:57:31 UTC 2025