Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » stimuleer
stimuleer [boodskap #133682] Tue, 22 September 2020 19:32
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
stimuleer
Afbreking: sti•mu•leer


Werkwoord: stimuleer
Verlede tyd: het gestimuleer

Betekenis:
• Om aktiwiteit te veroorsaak. Maatreëls neem om iets te bevorder.

Gebruik:
• Traangas stimuleer die traankliere in die oë om trane te produseer.

Sinoniem:
• aanspoor
• aanvuur
• bevorder
• prikkel

Afgelei:
• stimulant

Vertaling:
Engels: to stimulate
Nederlands: stimuleren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: toewyding
Volgende onderwerp: vlambaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 23:40:29 UTC 2025