toewyding [boodskap #133681] |
Tue, 22 September 2020 19:20 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
toewyding
Afbreking: toe•wy•ding
Selfstandige naamwoord: toewyding
Meervoud: –
Betekenis:
• Jou geheel en al aan iets of iemand gee; met oorgawe en geesdrif toewy.
Gebruik:
• Moenie in julle toewyding verslap nie, bly altyd geesdriftig, dien die Here. [Romeine 12:11]
Afgelei:
• toewydingsvergadering
Vertaling:
Engels: dedication, devotion
Nederlands: toewijding
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|