Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bedorwe
bedorwe [boodskap #133678] Tue, 22 September 2020 14:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
bedorwe
Afbreking: be•dor•we


Byvoeglike naamwoord: bedorwe
Vergrotende trap: bedorwener
Oortreffende trap: bedorwenste

Betekenis:
• Iets wat bederf is; nie langer vir konsumpsie geskik nie.
• Iemand wat bederf is omdat hy/sy alles toegelaat word.

Gebruik:
• Sy gooi die bedorwe tematies in die asblik.
• Hy is 'n bedorwe brokkie.

Sinoniem:
• oneetbaar
• sleg
• verwen
• vrot

Afgelei:
• bedorwenheid

Vertaling:
Engels: spoiled, corrupt, depraved
Nederlands: bedorven

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: pantoen
Volgende onderwerp: buurvrou
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 23:42:52 UTC 2025