Kazaa. [boodskap #1641] |
Tue, 29 July 2003 20:13 |
OKW
Boodskappe: 21 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Hoe gewild is Kazaa? Wie hier gebruik die program?
Wonder maar net.
|
|
|
Re: Kazaa. [boodskap #1651 is 'n antwoord op boodskap #1641] |
Tue, 29 July 2003 20:27 |
DD
Boodskappe: 1165 Geregistreer: June 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 29 Jul 2003 22:13:34 +0200, "Andries" wrote:
> Hoe gewild is Kazaa? Wie hier gebruik die program?
>
> Wonder maar net.
>
Ek, Andries. Gereeld soos in byna elke aand.
Moet nie Kazaa gebruik nie maar gebruik die light version.
Die verskil is dat dit sonder advertensies is.
Tobie het ook iets daaroor gevra etlike weke gelede
wat ek nooit beantwoord het nie, want ons het nie op
die tema voortgeborduur nie.
DD
|
|
|
Re: Kazaa. [boodskap #1656 is 'n antwoord op boodskap #1651] |
Tue, 29 July 2003 20:34 |
Raj
Boodskappe: 590 Geregistreer: May 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"DD" skryf in boodskap news:e1mdivccl4683l35ijjirnbi1qsbuhaqnq@4ax.com...
> Ek, Andries. Gereeld soos in byna elke aand.
> Moet nie Kazaa gebruik nie maar gebruik die light version.
> Die verskil is dat dit sonder advertensies is.
> Tobie het ook iets daaroor gevra etlike weke gelede
> wat ek nooit beantwoord het nie, want ons het nie op
> die tema voortgeborduur nie.
>
> DD
Maar ons borduur dan op alles voort? Hoe het dit ons ontglip?
Lorinda
|
|
|
Re: Kazaa. [boodskap #1657 is 'n antwoord op boodskap #1651] |
Tue, 29 July 2003 20:38 |
OKW
Boodskappe: 21 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
"DD" skryf in boodskap news:e1mdivccl4683l35ijjirnbi1qsbuhaqnq@4ax.com...
> On Tue, 29 Jul 2003 22:13:34 +0200, "Andries"
> wrote:
>
>> Hoe gewild is Kazaa? Wie hier gebruik die program?
>>
>> Wonder maar net.
>>
>
> Ek, Andries. Gereeld soos in byna elke aand.
> Moet nie Kazaa gebruik nie maar gebruik die light version.
> Die verskil is dat dit sonder advertensies is.
> Tobie het ook iets daaroor gevra etlike weke gelede
> wat ek nooit beantwoord het nie, want ons het nie op
> die tema voortgeborduur nie.
>
> DD
>
|
|
|
Re: Kazaa. [boodskap #1659 is 'n antwoord op boodskap #1651] |
Tue, 29 July 2003 20:41 |
OKW
Boodskappe: 21 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
"DD" skryf in boodskap news:e1mdivccl4683l35ijjirnbi1qsbuhaqnq@4ax.com...
> On Tue, 29 Jul 2003 22:13:34 +0200, "Andries"
> wrote:
>
>> Hoe gewild is Kazaa? Wie hier gebruik die program?
>>
>> Wonder maar net.
>>
>
> Ek, Andries. Gereeld soos in byna elke aand.
> Moet nie Kazaa gebruik nie maar gebruik die light version.
> Die verskil is dat dit sonder advertensies is.
> Tobie het ook iets daaroor gevra etlike weke gelede
> wat ek nooit beantwoord het nie, want ons het nie op
> die tema voortgeborduur nie.
>
> DD
Voortgeborduur nie...mmmmm......ja.
Ek gebruik dit ook elke aand. Ook die Lite weergawe.
Ek haat pop-ups
|
|
|
Re: Kazaa. [boodskap #1665 is 'n antwoord op boodskap #1659] |
Tue, 29 July 2003 21:02 |
DD
Boodskappe: 1165 Geregistreer: June 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 29 Jul 2003 22:41:33 +0200, "Andries" wrote:
>
> "DD" skryf in boodskap news:e1mdivccl4683l35ijjirnbi1qsbuhaqnq@4ax.com...
>> On Tue, 29 Jul 2003 22:13:34 +0200, "Andries"
>> wrote:
>>
>>> Hoe gewild is Kazaa? Wie hier gebruik die program?
>>>
>>> Wonder maar net.
>>>
>>
>> Ek, Andries. Gereeld soos in byna elke aand.
>> Moet nie Kazaa gebruik nie maar gebruik die light version.
>> Die verskil is dat dit sonder advertensies is.
>> Tobie het ook iets daaroor gevra etlike weke gelede
>> wat ek nooit beantwoord het nie, want ons het nie op
>> die tema voortgeborduur nie.
>>
>> DD
>
> Voortgeborduur nie...mmmmm......ja.
>
> Ek gebruik dit ook elke aand. ook die Lite weergawe..
> Ek haat pop-ups
>
Nou waarom het jy gevra? Dan weet jy mos hoe goed dit is.
Let wel, ek het meer as een virus vanaf Kazaa (lite) gedowload.
DD
|
|
|