Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » perdewa
perdewa [boodskap #133676] Tue, 22 September 2020 08:32
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Ou perdewa.
'n Ou perdewa.
perdewa
Afbreking: per•de•wa
Samestelling: perde + wa


Selfstandige naamwoord: perdewa
Meervoud: perdewaens
Verkleinwoord: perdewaentjie
Meervoud van verkleining: perdewaentjies

Betekenis:
• 'n Voertuig met vier wiele wat deur perde getrek word.

Gebruik:
• Dit was ’n uitputtende reis per trein, perdewa en rivierboot.

Afgelei:
• agtperdewa
• vierperdewa

Verwant:
• perdekar

Vertaling:
Engels: horse-drawn wagon
Nederlands: paardenwagen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: perdekar
Volgende onderwerp: pantoen
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 00:00:43 UTC 2025