vuurvlieg [boodskap #133674] |
Mon, 21 September 2020 19:52 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vuurvlieg
Afbreking: vuur•vlieg
Samestelling: vuur + vlieg
Selfstandige naamwoord: vuurvlieg
Meervoud: vuurvliee
Verkleinwoord: vuurvliegie
Meervoud van verkleining: vuurvliegies
Betekenis:
• 'n Kewer van die familie Lampyridae wat in die nag lig afgee; 'n glimwurm wat kan vlieg.
Gebruik:
• 'n Vuurvlieg se agterlyf straal lig uit sonder om enige hitte af te gee.
Sinoniem:
• glimwurm
• ligkewer
• vuurkewer
Vertaling:
Engels: firefly
Nederlands: vuurvlieg
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|