Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » liggewend
liggewend [boodskap #133673] Mon, 21 September 2020 19:33
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
liggewend
Afbreking: lig•ge•wend


Byvoeglike naamwoord: liggewendwoord
Attributief: liggewend

Betekenis:
• Wat lig gee; helder of skynend is.

Gebruik:
• As gevolg van bioluminesensie het vuurvliegies liggewende eienskappe.

Vertaling:
Engels: luminous, luminescent
Nederlands: lichtgevend

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: speaker
Volgende onderwerp: vuurvlieg
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 23:50:08 UTC 2025