Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » loodreg
loodreg [boodskap #133671] Mon, 21 September 2020 13:08
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
loodreg
Afbreking: lood•reg
Samestelling: lood + reg


Byvoeglike naamwoord: loodreg
Attributief: loodrege

Betekenis:
• Wat 'n regte hoek (90°) met die oppervlak maak; presies vertikaal.

Gebruik:
• Terwyl 'n waterpas die horisontale oppervlak aandui, dui 'n skietlood die vertikaal aan, wat loodreg aan die oppervlak lê.

Sinoniem:
• penorent
• perpendikulêr
• regop
• vertikaal

Vertaling:
Engels: perpendicular, vertical
Nederlands: loodreg

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: fantoom
Volgende onderwerp: speaker
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 00:12:13 UTC 2025