skietkatoen [boodskap #133666] |
Mon, 21 September 2020 09:07 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
skietkatoen
Afbreking: skiet•ka•toen
Samestelling: skiet + katoen
Selfstandige naamwoord: skietkatoen
Meervoud: skietkatoene
Verkleinwoord: skietkatoentjie
Meervoud van verkleining: skietkatoentjies
Betekenis:
• 'n Katoenagtige materiaal, gemaak van sellulose deur die werking van salpeter- en swaelsuur, waarvan plofstowwe vervaardig word.
Gebruik:
• Moderne dryfspringstof soos kordiet word vervaardig deur nitrogliserien en skietkatoen te meng.
Sinoniem:
• nitrosellulose
Vertaling:
Engels: explosive cotton, gun‐cotton, nitrocellulose
Nederlands: nitrocellulose
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|