ryer [boodskap #133665] |
Ma, 21 September 2020 08:57 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ryer
Afbreking: ry•er
Selfstandige naamwoord: ryer
Meervoud: ryers
Verkleinwoord: ryertjie
Meervoud van verkleining: ryertjies
Betekenis:
• Iemand wat ry; bestuurder.
Gebruik:
• Die ryer het agter die wiel aan die slaap geraak.
Afgelei:
• agterryer
• duimryer
• rugryer
Homofoon:
• reier (moerasvoël)
Vertaling:
Engels: rider, driver, horseman
Nederlands: rijer
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|