sluip [boodskap #133662] |
Mon, 21 September 2020 07:09 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sluip
Afbreking: sluip
Werkwoord: sluip
Verlede tyd: het gesluip
Betekenis:
• Versigtig en saggies loop, sodat niemand dit sal sien of hoor nie; onopmerklik/heimlik voortbeweeg.
Gebruik:
• Hy sluip die trappe op sodat sy ouers nie agterkom hoe laat hy tuisgekom het nie.
Hiponiem:
• insluip
• wegsluip
Afgelei:
• sluiper
• sluipdief
• sluipmoord
• sluipskutter
Vertaling:
Engels: to sneak, move stealthily
Nederlands: sluipen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|