feestelikheid [boodskap #133654] |
Sun, 20 September 2020 18:31 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
feestelikheid
Afbreking: fees•te•lik•heid
Afgelei: feestelik + -heid
Selfstandige naamwoord: feestelikheid
Meervoud: feestelikhede
Betekenis:
• 'n Byeenkoms waartydens daar fees gevier word.
Gebruik:
• Mense het van heinde en verre gekom om die feestelikheid by te woon.
Sinoniem:
• festiwiteit
• partytjie
• polmesarie
• viering
Vertaling:
Engels: festivity
Nederlands: feestelijkheid
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|