oorring [boodskap #133653] |
Sun, 20 September 2020 18:15 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
oorring
Afbreking: oor•ring
Samestelling: oor + ring
Selfstandige naamwoord: oorring
Meervoud: oorringe
Verkleinwoord: oorringetjie
Meervoud van verkleining: oorringetjies
Betekenis:
• 'n Ring wat aan die oor (deur 'n gaatjie in die oorbel) gedra word.
Gebruik:
• Matrose het goue oorringe gedra wat verkoop kon word as hulle êrens sou uitspel om die koste van hul begrafnisse se dek.
Verwant:
• oorbel
Vertaling:
Engels: earring
Nederlands: oorring
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|