luid [boodskap #133651] |
Sun, 20 September 2020 18:00 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
luid
Afbreking: luid
Byvoeglike naamwoord: luid
Vergrotende trap: luider
Oortreffende trap: luidste
Attributief: luide
Partitief: luids
Betekenis:
• Wat baie lawaai produseer en hard klink.
Gebruik:
• Sy glimlag gedwee en lag luid.
Antoniem:
• stil
Homofoon:
• luit ('n tokkelinstrument)
Afgelei:
• luidheid
• luidkeels
• luidrugtig
• luidspreker
Vertaling:
Engels: loud
Nederlands: luid
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|