| verdoesel [boodskap #133649] |
So., 20 September 2020 17:25 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24734 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
verdoesel
Afbreking: ver•doe•sel
Werkwoord: verdoesel
Verlede tyd: het verdoesel
Teenwoordige deelwoord: verdoeselend, verdoeselende
Verlede deelwoord: verdoeselde
Betekenis:
• Om minder duidelik of sigbaar te maak; die ware toedrag van sake versluier.
Gebruik:
• Die ergste is dat hulle dit nie eers probeer verdoesel of wegsteek nie.
Sinoniem:
• toesmeer
• verbloem
• wegsteek
Antoniem:
• openbaar
• onthul
• blootlê
Afgelei:
• verdoeselaar
• verdoeseling
Vertaling:
Engels: to obscure, cover up, conceal, cloud
Nederlands: verdoezelen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|