eersgenoemde [boodskap #133648] |
Sun, 20 September 2020 08:09 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
eersgenoemde
Afbreking: eers•ge•noem•de
Samestelling: eers(te) + genoemde
Byvoeglike naamwoord: eersgenoemde
Betekenis:
• Dit wat eerste genoem is.
Gebruik:
• Uit die eersgenoemde huwelik is twee dogters gebore.
Sinoniem:
• eersgemelde
Antoniem:
• laasgenoemde
Afkorting:
• eg.
Vertaling:
Engels: first-mentioned, former
Nederlands: eerstgenoemde, voormalige
Selfstandige naamwoord: eersgenoemde
Meervoud: eersgenoemdes
Betekenis:
• Dit wat eerste genoem is.
Gebruik:
• In 1948 is eersgenoemde ontbind.
Vertaling:
Engels: first-mentioned, former
Nederlands: eerstgenoemde
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|