geneesmiddel [boodskap #133646] |
Sun, 20 September 2020 07:27 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
geneesmiddel
Afbreking: ge•nees•mid•del
Samestelling: genees + middel
Selfstandige naamwoord: geneesmiddel
Meervoud: geneesmiddele, geneesmiddels
Verkleinwoord: geneesmiddeltjie
Meervoud van verkleining: geneesmiddeltjies
Betekenis:
• 'n Chemiese stof wat 'n gewenste uitwerking op die (dierlike of menslike) liggaam uitoefen.
Gebruik:
• 'n Geneesmiddel wat sonder voorskrif verkry is, is gewoonlik veilig genoeg sodat dit 'n mens nie ernstig sal skaad as dit nie streng volgens die aanwysings gebruik word nie.
Sinoniem:
• medisyne
• medikasie
Verwant:
• doepa
• moetie
Vertaling:
Engels: medicine, drug, remedy
Nederlands: geneesmiddel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|