ega [boodskap #133641] |
So, 20 September 2020 06:49 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ega
Afbreking: e•ga
Selfstandige naamwoord: ega
Meervoud: egas
Betekenis:
• Eggenoot of eggenote.
Gebruik:
• Sy en haar ega het besluit om vir berading te gaan.
Sinoniem:
• gade
• gemaal
• huweliksmaat
• huweliksgenoot
• wederhelf
Vertaling:
Engels: wife, consort, spouse
Nederlands: eega
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|