Boere Suid Afrikaners in Holland [boodskap #13820] |
Mon, 13 April 1998 00:00 |
KM
Boodskappe: 34 Geregistreer: April 1998
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Rotterdam 2e paasdag
Is daar Boere in Nederland wat belangstel in hulle kultuur en dit nie
wil verloor nie ?
Ons beplan die oprigting van n organisasie van boere wat hulle
identiteit en tradisies nie wil verloor nie.
Ons hoor asseblief van julle.
Kees
|
|
|
Re: Boere Suid Afrikaners in Holland [boodskap #13825 is 'n antwoord op boodskap #13820] |
Tue, 14 April 1998 00:00 |
AH...
Boodskappe: 1 Geregistreer: April 1998
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
KM wrote:
> Rotterdam 2e paasdag
>
> Is daar Boere in Nederland wat belangstel in hulle kultuur en dit nie
> wil verloor nie ?
> Ons beplan die oprigting van n organisasie van boere wat hulle
> identiteit en tradisies nie wil verloor nie.
> Ons hoor asseblief van julle.
> Kees
Eet meer mieliepap en braaivleis
Dra kaki-klere en rugbysokkies
Luister na Leon Schuster
Toi-toi 'n bietjie meer
Stem vir Mandela
Maak 'n vuur en vertel 'black jokes'
Hou volksdanse, dra kappies en voorlaaiers
Lekker, lekker ou Boere!!!
|
|
|