Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » swartwildebees
swartwildebees [boodskap #133635] Sat, 19 September 2020 20:08
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Swartwildebees.
'n Swartwildebees.
swartwildebees
Afbreking: swart•wil•de•bees
Samestelling: swart + wildebees


Selfstandige naamwoord: swartwildebees
Meervoud: swartwildebeeste
Verkleinwoord: swartwildebeesie
Meervoud van verkleining: swartwildebeesies

Betekenis:
• 'n Groot wildsbok wat in die hoë velde van Suider-Afrika voorkom, Connochaetes gnou.

Gebruik:
• Die swartwildebees lyk baie soos die blouwildebees, maar is ietwat kleiner en het 'n wit stert.

Hiperoniem:
• wildebees

Vertaling:
Engels: black wildebeest
Nederlands: witstaartgnoe

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: witaalbes
Volgende onderwerp: blouwildebees
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 23:41:58 UTC 2025