Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vormloos
vormloos [boodskap #133633] Sat, 19 September 2020 19:45
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
vormloos
Afbreking: vorm•loos


Byvoeglike naamwoord: vormloos
Attributief: vormlose

Betekenis:
• Wat geen vorm het nie.

Gebruik:
• En die aarde was vormloos en woes, en daar was duisternis op die oppervlak van die waterdiepte. [Genesis 1:2]

Sinoniem:
• amorf

Antoniem:
• gevorm
• welgevorm

Afgelei:
• vormloosheid

Vertaling:
Engels: formless, shapeless, amorphous
Nederlands: vormloos, vormeloos

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: welvaart
Volgende onderwerp: witaalbes
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 23:48:02 UTC 2025